Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Skemerstap Bly Wenner
Vanjaar se Skemerstap ten bate van Gansbaai Nasorgsentrum langs Herberg-aan-See het weer eens suksesvol afgeloop en die gewildheid daarvan is net weer bevestig.
Rubber Ducks Nou In Gansbaai
Die vervaardiging van opblaasbote, of te wel "rubber ducks" in Gansbaai, is beslis 'n "eerste" vir Gansbaai.
Tweedoelige Lintknip Vir Pearl...
Nuwe fasiliteit te Pearly Beach in Short Marketstraat, oorkant die Rooibier Pub & Restaurant, is amptelik op Donderdag, 14 Maart 2013 geopen deur Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, rdl Ni...
Marine Evening March Chris &...
Awesome imagery and interesting anecdotes of False Bay’s wonders kept all completely absorbed as Chris and Monique Fallows presented at the most recent marine evening hosted by Marine Dynamics/D...
Bietoubossers In Platbos
'n Groot groep Bietoubossers, 9 volgelaaide motors, het Platbos Forest van Francois en Melissa Krige op 12 Maart besoek.
Dit Gaan Goed
Verlede Vrydag het Charlie Waters en sy groepie afgesit Pearly Beach toe nadat hulle gesorg het vir genoeg vars krewels.
Dames Potspelspan Na SA Kampio...
Gansbaai se damespotspelspan sal die Westelike Provinsie Plattelandse Streke Span (WPCR) van 28 April tot 4 Mei in die SA Dames Potspel Kampioenskappe verteenwoordig.  ...
Gansbaai Krieketklub
Gansbaai het Sondag tuis teen Stanford gespeel in die Twintig 20 wedstryd.
Skemerstap bly Wenner
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 28 Mar 2013
Vanjaar se Skemerstap ten bate van Gansbaai Nasorgsentrum langs Herberg-aan-See het weer eens suksesvol afgeloop en die gewildheid daarvan i...
Rubber Ducks nou in Gansbaai
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 28 Mar 2013
Die vervaardiging van opblaasbote, of te wel "rubber ducks" in Gansbaai, is beslis 'n "eerste" vir Gansbaai.
Nuwe fasiliteit te Pearly Beach in Short Marketstraat, oorkant die Rooibier Pub & Restaurant, is amptelik op Donderdag, 14 Maart 2013 ge...
Awesome imagery and interesting anecdotes of False Bay’s wonders kept all completely absorbed as Chris and Monique Fallows presented a...
Bietoubossers in Platbos
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 28 Mar 2013
'n Groot groep Bietoubossers, 9 volgelaaide motors, het Platbos Forest van Francois en Melissa Krige op 12 Maart besoek.
Dit gaan goed
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 28 Mar 2013
Verlede Vrydag het Charlie Waters en sy groepie afgesit Pearly Beach toe nadat hulle gesorg het vir genoeg vars krewels.
Gansbaai Gholfnuus
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 28 Mar 2013
Aankondiging van kompetisie wenners
Gansbaai se damespotspelspan sal die Westelike Provinsie Plattelandse Streke Span (WPCR) van 28 April tot 4 Mei in die SA Dames Potspel Kamp...
Gansbaai Krieketklub
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 28 Mar 2013
Gansbaai het Sondag tuis teen Stanford gespeel in die Twintig 20 wedstryd. &nb...






